Paar woorde oor Sion College

By Sion College be-oog ons om n veilige en gemaklike omgewing te skep vir jou kind.

Ons fokus is om, saam met die ouers, liefdevolle, gelukkige en standvastige kinders te help vorm wat sal uitstaan in die toekoms.

Ons Waardes is die fondasie en beginpunt van alles wat ons doen.

“Ek lê in Sion ’n hoekklip, uitverkies vir dié ereplek. Wie in Hom glo, word nooit teleurgestel nie.”  1 Petrus 2:6

Belangrikste Kenmerke

Hier is a paar kenmerke wat ons een van die beste Kleuterskole maak in die Ooste van Pretoria

  • Groot speelgronde waar alle kinders kan speel en pret hê.
  • Perfekte ligging met vinnige toegang tot snelweë, laerskole, besighede en winkelsentrums.
  • Gebalanseerde maaltye word op ‘n daaglikse basis voorsien.
  • Ons het omgee, vriendelike en ervare onderwysers en ondersteuningspersoneel wat u kinders met passie en ywer sal versorg.
Meer oor ons

Ons Vissie

Omgee-verhoudings is gebaseer op vertroue en respek en is die kern van alles wat ons doen.

  • Om 'n veilige en sorgsame omgewing vir u kind te bied.
  • Om alle kinders in staat te stel om aan te pas by die veranderende omgewing rondom ons en om te groei na goed gebalanseerde en gelukkige individue.
  • Om ons kinders voor te berei op die toekoms.

Missie

Om altyd ‘n positiewe uitkyk te hȇ en ons liefde en sorg uit te brei na die gemeenskap rondom ons..

Waarom u u kind na SION College moet stuur


Leer deur speel

Die opbou van vaardighede in die sosiale ontwikkeling met ons interaktiewe speelterrein is 'n wonderlike kenmerk van ons kleuterskool

Praktiese en teoretiese opvoedkundige program

Ons dra praktiese en teoretiese leervaardighede aan u kinders oor.

Christelik gebaseerde skool

Ons is trots om op te staan vir dit wat reg en waar is. Ons fokus op Bybelse beginsels en leer ons kinders van die Bybel.

.

Maaltydprogramme

Ons voorsien u kind met gesonde en geballanseerde maaltye om energie en voedsaamheid aan daardie klein lyfies te gee.

Liefde en versorging

Ons personeel is ervare, opgelei en toegewyd tot die welstand van u kinders. Met passie en ywer sal hulle elke taak uitvoer.

Veiligheid

Ons perseel skep ‘n veilige omgewing en gee u gemoedsrus gedurende die dag.

Het u al 'n T-hemp vir u kleinding bestel ?

Die lente is om die draai, moet nie vergeet om een van ons nuut ontwerpte Gholf- en T-hemde vir u kind aan te skaf nie


Fasiliteite by Sion College

more than just a school,  a loving environment where each child can dream, learn , grow and develop into a unique individual

 Hul toekoms lyk anders!

Nog steeds nie oortuig nie?

Wil u meer inligting oor ons leer-en speelsentrum kry of dit van nader kom besigtig?
Kom besoek ons vandag!

afAfrikaans
en_USEnglish afAfrikaans