Algemene vrae
Hier is 'n paar vrae wat ouers gereeld vra ...
Hoeveel doeke moet ek per dag inpak?
Ekstra klere?
Moet ek my baba se eie bottel stuur?
Kombers vir die winter?
Moet ek kosblik inpak?
BABA
Ons bied 'n gebalanseerde maaltyd vir u baba. U hoef nie 'n kosblik te pak nie. Besoek ons kosspyskaart vir meer inligting.
3-6 JAAR
Ons bied 'n gebalanseerde maaltyd vir u kind. U hoef nie 'n kosblik te pak nie. Besoek ons kosspyskaart vir meer inligting.